|
Gerrit-Maritz Hoërskool Matrieks 1979, Pretoria Welkom ou Gerrit-Maritz leerlinge. Kom ons tel al die toutjies op en maak kontak met mekaar. Ons wil graag 'n re-unie reël volgende jaar (30 jaar).
As jy in ander jare daar was en 'n soortgelyke data basis wil vorm, laat weet gerus-ek sal graag help waar ek kan. KONTAK: Louis K van Pretoria Business Brokers Louis Kearney ( +27(0)012 807 0330 / +27(0)83 281 2709 7 0866 124 303
Linked to
|